NG KERK Edenvale

Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

HUWELIKSVOORBEREIDING

Hierdie kursus word twee maal per jaar angebied. Begin Februarie en na die Julie skoolvakansie.Huwelik

 Dit word aangebied op Maandagaande om 19h00 in die kerksaal. Die kursus loop oor ses weke.

Aan die einde van die kursus is daar nog n een tot een gesprek met die voornemende paartjie.

Die inhoud van die kursus handel oor n verskeidenheid onderwerpe soos Temperamente, Behoeftes, Liefdestale, Liefde(Onvoorwaardelike, vriendskap, romanties en seksueel), Kommunikaise, Liefdeskommunikasie, Finansies, Kontrakte ens.

Die bedoeling van die kursus is om jou geleentheid te bied om mekaar beter te leer ken en meer begrip vir mekaar te ontwikkel, sodat God se bedoeling met die verhouding vir beide partye tot groot vreugde en seën sal wees.

 

 

Facebook

Copyright © NG Kerk Edenvale 2012. All Rights Reserved.